In ‘Die Onderhoud met Mia Spies’ praat die forensiese konsultant Paul O’Sullivan oor die verreikende gevolge wat die Johannesburgse prokureur Bouwer van Niekerk se sluipmoord inhou.

https://www.netwerk24.com/kyk-en-luister/netwerk24tv/die-onderhoud/beveilig-julself-regsman-se-sluipmoord-wekroep-vir-korrupsiestryders-se-paul-osullivan-20250910-0782